Mediese Voorraad Donasies

R20,00

Mediese voorraad donasies

SKU: Mediese Donaise Category:

Description

Enige donasie sal aangewend word vir die aankoop van LEWENSNOODSAAKLIKE Mediese toerusting en benodighede soos bloedddruk meters, stetoskope, glukose meters en stokkies, gaas, verbande en nog BAIE BAIE meer. Dink maar gerus as u in ‘n hospitaal se apteek in stap – dit is wat ons als kort!

Die lewensnoodsaaklike hulpbronne gaan tot alle lede se voordeel wees in ons sektor.

Medies hanteer outomaties die aankoop, vervoer en veilige stoor in ons sektor van ons Mediese toerusting vir die “DAN” met die fondse van die donasies.

Kontak Juanita op 084 586 0000 vir meer inligting of navrae.

Donasies is in inkremente van R20 en groter bydrae word gemaak deur die hoeveelheid van “1” langs die BLOU knoppie hier bo “ADD TO BASKET”, na 2 of meer te vermeerder.

Hoe koop ek?

Plaas u donasie hier aanlyn, by ons saadbank.co.za se winkel.
Maak ‘n elektroniese fonds oorbetaling (instruksies vir betaling word met e-pos gestuur met die plaas van aanlyn bestelling) en stuur jou elektroniese betaling bewys met e-pos na hello@saadbank.co.za.

Betaling verwysing:
Betaling Bewys = Voorletter Van OrderNr (bv T Fourie 567)
Ons voorbeeld Order Nr is 567, gebruik jou eie Order Nr wat jy elektroniese sal kry per epos met plaas van bestelling!

Additional information

Weight 1 kg