Description
NB: Bank Besonderhede het verander na Wilma Davies. Volg instruksie op epos!
Bank: Capitec
Account name: Wilma Davies
Savings account: 2152767701
Branch code: 470010
Mediese Opleiding 2026! First Aid Level 3 is ons volgende opleiding.
Datum: 11 April 2026
Tyd: 08h00 tot 16h00
Waar: Pretoria – *Adres sal bevestig word met bespreking
Koste: R450 per persoon
Bring saam: Vorige opleiding papiere, Pen en papier, kampstoel, piekniek mandjie
Kontak Juanita op 084 586 0000 (WhatsApp) vir meer inligting of navrae of per epos jvldynamics@gmail.com
U kan meer as een op ‘n slag koop deur die hoeveelheid van “1” langs die BLOU knoppie hier bo “ADD TO BASKET”, na 2 of meer te vermeerder.
Hoe koop ek?
Plaas jou bestelling aanlyn hier, saadbank.co.za se winkel, vir aankope.
Maak ‘n elektroniese fonds oorbetaling (instruksies vir betaling word met e-pos gestuur met die plaas van aanlyn bestelling) en stuur jou elektroniese betaling bewys met e-pos na hello@saadbank.co.za.
Betaling verwysing:
Betaling Bewys = Voorletter Van OrderNr (bv T Fourie 567)
Ons voorbeeld Order Nr is 567, gebruik jou eie Order Nr wat jy elektroniese sal kry per epos met plaas van bestelling!
