ons doel.

Saadbank, hulpbron voorbereiding vir JOU SAADBANK om oorlewing vir jou en jou gesin te verseker.

Saadbank is ‘n Suidlanders Sentraal Transvaal initiatief waar ons verskillende hulpbronne beskikbaar stel en algemene inligting kennis sessies koordineer vir ons Centurion & Midrand lede.

Ons is ‘n organisasie sonder winsmotief (NPO) en ‘n nie-regeringsorganisasie (NGO) en ons doel is om onafhanklik voort te bestaan in die geval van anargie en ons voorbereiding is deel van ons Noodplan initiatief.

Ons is ‘n burgerlike beskermingsorganisasie kragtens internasionale humanitêre reg en bied ‘n Noodplan initiatief vir die gelowige blanke behoudendes teen geweld, anargie, volksmoord en/of burgeroorlog.

Winkel

Hulpbron Aankope & Besprekings

Jaareind Funksie Braaityd 2025

Jaareind braai 1 Nov 2025

Vul die Noodhulp Sak

Medies OF Sekerheid noodhulp sak voorraad donasies

Mediese Boekies

Mediese Boekie in Print of E-Boek.

Mini First Aid Blikkies

Mini First Aid Kit

Mediese Voorraad Donasies

Mediese voorraad donasies

Voertuig Magneet Plakkers

Voertuig Magneet Plakkers

Woefels VHF UHF Antenna

Woefels VHF en UHF Antenna

Ratel kar laaier

Ratel kar laaier

Naam Balkies

Naam Balkies

Welsyn bejaardesorg pakkie

Borg ‘n bejaardesorg pakkie!

Kragbron Donasie

Kragbron Toerusting donasies begin by R100.

Logistiek Diesel

Die koop van die diesel prys sluit in die aankoop, vervoer & stoor

Bibloteek

Nuttige Wenke & Artikels

Kontak Saadbank

Ons help graag met kwelvrae
Sentraal Transvaal
Centurion en Midrand

Stuur 'n boodskap