Woefels VHF UHF Antenna

Price range: R450,00 through R750,00

Woefels VHF en UHF Antenna

SKU: Woefels VHF UHF Antenna Category:

Description

Woefels VHF en UHF Antenna beskikbaar. LET WEL: Antennas word op bestelling gebou na betaling ontvang is!
SLEGS KOLLEKTEER OPSIE, GEEN AFLEWERING OPSIE IS BESKIKBAAR VIR HIERDIE PRODUK NIE.

Produk bestellings sal binne 3 tot 5 dae verwerk word.

Woefels Merk III vir slegs R550:

  • VHF/UHF Antenna
  • Lengte 90cm
  • Kom met konneksie vir hand en kar radio (SMA/VHF)
  • SWR onder 1.5 op VHF en UHF (100 MHz tot 500 MHz scan)

Woefels Lite vir slegs R750:

  • VHF/UHF Antenna
  • Geskik vir mobiele of veld operasie
  • Ideaal vir komplekse waar eksterne antennas nie toegelaat word nie

Verskeping opsies vir die produk:

  • Kollekteer in Centurion is GRATIS
  • GEEN Aflewering opsie is beskikbaar vir hierdie produk nie

Kontak ons op 073 412 5685 vir meer inligting of navrae.

NB! Neem kennis!

Hierdie produk word vervaardig en verkoop deur ‘n SL lid in sy persoonlike hoedanigheid. Suidlanders Pretoria fasiliteer slegs die verkoop van hierdie produk deur ons webwerf.
Suidlanders Pretoria gee geen waarborge oor die behoorlike funksionering van die produk nie, of aanvaar enige verantwoordelikheid vir engige skade of verlies wat mag voortspruit uit die gebruik van die produk nie.
SL Pretoria sal wel kommunikasie tussen die vervaardiger en die koper fasiliteer indien daar enige probleem met die produk is, maar die uiteindelike resolusie van enige dispute sal uitsluitlik tussen die vervaardiger en die koper geskied.

U kan meer as een op ‘n slag koop deur die hoeveelheid van “1” langs die BLOU knoppie hier bo “ADD TO BASKET”, na 2 of meer te vermeerder.

    Hoe koop ek?
    Plaas jou bestelling aanlyn hier, saadbank.co.za se winkel, vir aankope.
    Maak ‘n elektroniese fonds oorbetaling (instruksies vir betaling word met e-pos gestuur met die plaas van aanlyn bestelling) en stuur jou elektroniese betaling bewys met e-pos na hello@saadbank.co.za.
    Betaling verwysing:
    Betaling Bewys = Voorletter Van OrderNr (bv T Fourie 567)
    Ons voorbeeld Order Nr is 567, gebruik jou eie Order Nr wat jy elektroniese sal kry per epos met plaas van bestelling!

    Additional information

    Weight 1 kg
    Woefels Antenna

    Woefels Lite, Woefels Merk III