Welsyn bejaardesorg pakkie

R50,00

Borg ‘n bejaardesorg pakkie!

SKU: Bejaardesorg Category:

Description

U finansiële donasie sal aangewend word vir die aankoop, verpakking en stoor van ‘n welsyn bejaardesorg pakkie. Welsyn koop namens u die artikels van die pakkie aan en verpak en stoor dit vir die DAN. U hoef niks verder te doen nie!

‘n Tweese opsie is om u  eie pakkie op te maak met die benodighede gelys en dan vir Welsyn te gee. Kontak Martie om pakkies te gee as u nie gaan kamp nie!

Die items hoef nie nuut te wees nie en die inhoud van die pakkies kan ‘n kombinasie van die volgende items wees:

  • Ou brille
  • Kniekombersies of komberse
  • Lakens
  • Kussingslope
  • Bedskokkies
  • Handskoene, mussies en serpe
  • Aquaous room, Ingrams en vaseline
  • Doeke, sanitere ware en linen savers
  • Brei naalde en wol
  • Hekelpenne en naaldwerk toerusting
  • Materiaal en garing

Welsyn hanteer outomaties die aankoop, vervoer en veilige stoor in ons sektor van ons Welsyn pakkies vir die “DAN” met die fondse van die donasies.

Indien u enige navrae het, kontak ons Hoof van Welsyn, Martie op 082 614 6224 of stuur ‘n e-pos aan hello@saadbank.co.za.

Donasies is in inkremente van R50 en groter bydrae word gemaak deur die hoeveelheid van “1” langs die BLOU knoppie hier bo “ADD TO BASKET”, na 2 of meer te vermeerder.

Hoe koop ek?

Plaas u donasie hier aanlyn, by ons saadbank.co.za se winkel.
Maak ‘n elektroniese fonds oorbetaling (instruksies vir betaling word met e-pos gestuur met die plaas van aanlyn bestelling) en stuur jou elektroniese betaling bewys met e-pos na hello@saadbank.co.za.

Betaling verwysing:
Betaling Bewys = Voorletter Van OrderNr (bv T Fourie 567)
Ons voorbeeld Order Nr is 567, gebruik jou eie Order Nr wat jy elektroniese sal kry per epos met plaas van bestelling!

Additional information

Weight 1 kg
Lootjie of Donasie

Lootjie Kaartjie, Slegs Donasie