Description
Vul die Noodhulp sak! Ons het JOU hulp nodig om hierdie noodhulp sakke propvol te stop met noodhulp voorraad.
Kom ons verseker dat ons mediese en sekerheid helde toegerus is met die beste noodhulp voorraad om hulle en jou lewe te kan red gedurende n krisis.
Enige donasie sal aangewend word vir die aankoop van LEWENSNOODSAAKLIKE noodhulp voorraad vir ons Medies en Sekerheid Trauma sakke.
Kies of u donasie vir Mediese Voorraad OF Sekerheid Voorraad aangewend moet word!
Kontak Juanita op 084 586 0000 vir meer inligting of navrae.
Donasies is in inkremente van R50 en groter bydrae word gemaak deur die hoeveelheid van “1” langs die BLOU knoppie hier bo “ADD TO BASKET”, na 2 of meer te vermeerder.
Hoe koop ek?
Plaas u donasie hier aanlyn, by ons saadbank.co.za se winkel.
Maak ‘n elektroniese fonds oorbetaling (instruksies vir betaling word met e-pos gestuur met die plaas van aanlyn bestelling) en stuur jou elektroniese betaling bewys met e-pos na hello@saadbank.co.za.
Betaling verwysing:
Betaling Bewys = Voorletter Van OrderNr (bv T Fourie 567)
Ons voorbeeld Order Nr is 567, gebruik jou eie Order Nr wat jy elektroniese sal kry per epos met plaas van bestelling!



