Description
Voertuig magneet plakkers.
Die volgende plakkers is beskikbaar
- Blou druppel magneet plakker – sit op bestuurder se deur, 1 per voertuig
- Oranje driehoek magneet plakker – sit agter aan voertuig, 1 per voertuig, sleepwa, karavaan, ens
- Geel reflektor plakker – sit links bo aan voorruit van voertuig, 1 per voertuig
Verskeping opsies vir magneet plakkers – DUI AAN GEDURENDE BESTEL EN BETAAL:
- Kollekteer in Rooihuiskraal, Centurion is GRATIS
- Aflewering by Pudo sluitkas/ kiosk teen R70 – SIT PUDO LIGGING VIR U ADRES GEDURENDE BETAAL PROSES
- Aflewering by jou huis teen R70
Kontak ons op slsentraaltransvaal@gmail.com vir meer inligting of navrae.
Produk bestellings sal binne 3 tot 5 dae verwerk word.
U kan meer as een op ‘n slag koop deur die hoeveelheid van “1” langs die BLOU knoppie hier bo “ADD TO BASKET”, na 2 of meer te vermeerder.
NB! Neem kennis!
Hierdie produk word vervaardig en verkoop deur ‘n SL lid in sy persoonlike hoedanigheid. Suidlanders Pretoria fasiliteer slegs die verkoop van hierdie produk deur ons webwerf.
Suidlanders Pretoria gee geen waarborge oor die behoorlike funksionering van die produk nie, of aanvaar enige verantwoordelikheid vir engige skade of verlies wat mag voortspruit uit die gebruik van die produk nie.
SL Pretoria sal wel kommunikasie tussen die vervaardiger en die koper fasiliteer indien daar enige probleem met die produk is, maar die uiteindelike resolusie van enige dispute sal uitsluitlik tussen die vervaardiger en die koper geskied.
Hoe koop ek?
Plaas jou bestelling aanlyn hier, saadbank.co.za se winkel, vir aankope.
Maak ‘n elektroniese fonds oorbetaling (instruksies vir betaling word met e-pos gestuur met die plaas van aanlyn bestelling) en stuur jou elektroniese betaling bewys met e-pos na hello@saadbank.co.za.
Betaling verwysing:
Betaling Bewys = Voorletter Van OrderNr (bv T Fourie 567)
Ons voorbeeld Order Nr is 567, gebruik jou eie Order Nr wat jy elektroniese sal kry per epos met plaas van bestelling!




