Description
Beheerkamer het ons hierdie uiterste noodsaaklike projek geloots om kragbron toerusting aan te koop. Dit sluit in toerusting soos son panele, inverters, regulators, batterye ensovoorts, vir ons sektor vir die “DAN” en vir die gesaamentlike voordeel van alle lede.
Donasie is minimum van R100 per huisgesin as jy dit kan bekostig.
Donasies is in inkremente van R100 en groter bydrae word gemaak deur die hoeveelheid van “1” langs die BLOU knoppie hier bo “ADD TO BASKET”, na 2 of meer te vermeerder.
Hoe koop ek?
Plaas jou bestelling aanlyn hier, saadbank.co.za se winkel, vir aankope.
Maak ‘n elektroniese fonds oorbetaling (instruksies vir betaling word met e-pos gestuur met die plaas van aanlyn bestelling) en stuur jou elektroniese betaling bewys met e-pos na hello@saadbank.co.za.
Betaling verwysing:
Betaling Bewys = Voorletter Van OrderNr (bv T Fourie 567)
Ons voorbeeld Order Nr is 567, gebruik jou eie Order Nr wat jy elektroniese sal kry per epos met plaas van bestelling!

