Ratel kar laaier

R170,00

Ratel kar laaier

SKU: Ratel kar laaier Category:

Description

Die Ratel kar laaier.

  • Skakel 12 tot 14 Volt van die voertuig oor na 10 Volt
  • Geskik vir meeste Baofeng laai stasies
  • Verleng die lewe van die radio se laai stasie

Verskeping opsies vir magneet plakkers – DUI AAN GEDURENDE BESTEL EN BETAAL:

  • Kollekteer in Centurion is GRATIS
  • Aflewering by Pudo sluitkas/ kiosk teen R60 – SIT PUDO LIGGING VIR U ADRES GEDURENDE BETAAL PROSES
  • Aflewering by jou huis teen R60

Kontak Bennie op 079 527 3212 vir meer inligting of navrae.

Produk bestellings sal binne 3 tot 5 dae verwerk word.
NB! Neem kennis!

Hierdie produk word vervaardig en verkoop deur ‘n SL lid in sy persoonlike hoedanigheid. Suidlanders Pretoria fasiliteer slegs die verkoop van hierdie produk deur ons webwerf.
Suidlanders Pretoria gee geen waarborge oor die behoorlike funksionering van die produk nie, of aanvaar enige verantwoordelikheid vir engige skade of verlies wat mag voortspruit uit die gebruik van die produk nie.
SL Pretoria sal wel kommunikasie tussen die vervaardiger en die koper fasiliteer indien daar enige probleem met die produk is, maar die uiteindelike resolusie van enige dispute sal uitsluitlik tussen die vervaardiger en die koper geskied.

U kan meer as een op ‘n slag koop deur die hoeveelheid van “1” langs die BLOU knoppie hier bo “ADD TO BASKET”, na 2 of meer te vermeerder.

    Hoe koop ek?

    Plaas jou bestelling aanlyn hier, saadbank.co.za se winkel, vir aankope.
    Maak ‘n elektroniese fonds oorbetaling (instruksies vir betaling word met e-pos gestuur met die plaas van aanlyn bestelling) en stuur jou elektroniese betaling bewys met e-pos na hello@saadbank.co.za.

    Betaling verwysing:
    Betaling Bewys = Voorletter Van OrderNr (bv T Fourie 567)
    Ons voorbeeld Order Nr is 567, gebruik jou eie Order Nr wat jy elektroniese sal kry per epos met plaas van bestelling!

    Additional information

    Weight 1 kg
    Lootjie of Donasie

    Lootjie Kaartjie, Slegs Donasie