Naam Balkies

R60,00

Naam Balkies

SKU: Naam Balkies Category:

Description

Bestel jou naam balkies met jou departement se kenteken. Koste is R60 PER naam balkie.
SLEGS KOLLEKTEER OPSIE, GEEN AFLEWERING OPSIE IS BESKIKBAAR VIR HIERDIE PRODUK NIE.

Inligting wat ons kort – tik dit in die boks bo die BLOU knoppie “add to basket” hier bo!

  • Jou naam en van
  • Jou departement
  • Dui aan – Magneet of speld vir vasheging op jou hemp of baadjie
  • Hoeveel naam balkies versoek – VERMEERDER DIE 1 NA 2 OF MEER LANGS DIE BLOU KNOPPIE

Verskeping opsies vir die produk:

  • Kollekteer in Centurion is GRATIS
  • GEEN Aflewering opsie is beskikbaar vir hierdie produk nie

Kontak Leon de Bruin op leon@hillsideglass.co.za vir meer inligting of navrae.

Produk bestellings sal binne 3 tot 5 dae verwerk word.

U kan meer as een op ‘n slag koop deur die hoeveelheid van “1” langs die BLOU knoppie hier bo “ADD TO BASKET”, na 2 of meer te vermeerder.


    NB! Neem kennis!

    Hierdie produk word vervaardig en verkoop deur ‘n SL lid in sy persoonlike hoedanigheid. Suidlanders Pretoria fasiliteer slegs die verkoop van hierdie produk deur ons webwerf.
    Suidlanders Pretoria gee geen waarborge oor die behoorlike funksionering van die produk nie, of aanvaar enige verantwoordelikheid vir engige skade of verlies wat mag voortspruit uit die gebruik van die produk nie.
    SL Pretoria sal wel kommunikasie tussen die vervaardiger en die koper fasiliteer indien daar enige probleem met die produk is, maar die uiteindelike resolusie van enige dispute sal uitsluitlik tussen die vervaardiger en die koper geskied.

    Hoe koop ek?
    Plaas jou bestelling aanlyn hier, saadbank.co.za se winkel, vir aankope.
    Maak ‘n elektroniese fonds oorbetaling (instruksies vir betaling word met e-pos gestuur met die plaas van aanlyn bestelling) en stuur jou elektroniese betaling bewys met e-pos na hello@saadbank.co.za.

    Betaling verwysing:
    Betaling Bewys = Voorletter Van OrderNr (bv T Fourie 567)
    Ons voorbeeld Order Nr is 567, gebruik jou eie Order Nr wat jy elektroniese sal kry per epos met plaas van bestelling!

    Additional information

    Weight 1 kg