Description
Mini First Aid Blikkies vir jou grypsak, kar of selfs mamma se handsak!
SLEGS KOLLEKTEER OPSIE, GEEN AFLEWERING OPSIE IS BESKIKBAAR VIR HIERDIE PRODUK NIE.
Dit bevat die volgende
Pleisters
Wound dressing
Handskoene
Alchohol swabs
KPR mondstuk
Oorstokkies
En nog meer!
Verskeping opsies vir die produk:
- Kollekteer in Centurion is GRATIS
- GEEN Aflewering opsie is beskikbaar vir hierdie produk nie
Kontak Juanita op 084 586 0000 vir meer inligting of navrae.
U kan meer as een op ‘n slag koop deur die hoeveelheid van “1” langs die BLOU knoppie hier bo “ADD TO BASKET”, na 2 of meer te vermeerder.
Hoe koop ek?
Plaas jou bestelling aanlyn hier, saadbank.co.za se winkel, vir aankope.
Maak ‘n elektroniese fonds oorbetaling (instruksies vir betaling word met e-pos gestuur met die plaas van aanlyn bestelling) en stuur jou elektroniese betaling bewys met e-pos na hello@saadbank.co.za.
Betaling verwysing:
Betaling Bewys = Voorletter Van OrderNr (bv T Fourie 567)
Ons voorbeeld Order Nr is 567, gebruik jou eie Order Nr wat jy elektroniese sal kry per epos met plaas van bestelling!
