Mediese Boekies

Price range: R30,00 through R65,00

Mediese Boekie in Print of E-Boek.

SKU: Mediese Boekie Category:

Description

Mediese boekies en dit kan bestel word in PRINT of E-BOEK.
SLEGS KOLLEKTEER OPSIE, GEEN AFLEWERING OPSIE IS BESKIKBAAR VIR HIERDIE PRODUK NIE.

Dit is a samevatting van inligting vir jou nood sak wat die volgende dek:
Beserings
Siektes
Nood toestande
Alternatiewe bhenadling items soos Lennons, olies & kruie
En nog meer!

Verskeping opsies vir die produk:

  • Kollekteer in Centurion is GRATIS
  • GEEN Aflewering opsie is beskikbaar vir hierdie produk nie

Kontak Juanita op 084 586 0000 vir meer inligting of navrae.

U kan meer as een op ‘n slag koop deur die hoeveelheid van “1” langs die BLOU knoppie hier bo “ADD TO BASKET”, na 2 of meer te vermeerder.

    Hoe koop ek?
    Plaas jou bestelling aanlyn hier, saadbank.co.za se winkel, vir aankope.
    Maak ‘n elektroniese fonds oorbetaling (instruksies vir betaling word met e-pos gestuur met die plaas van aanlyn bestelling) en stuur jou elektroniese betaling bewys met e-pos na hello@saadbank.co.za.

    Betaling verwysing:
    Betaling Bewys = Voorletter Van OrderNr (bv T Fourie 567)
    Ons voorbeeld Order Nr is 567, gebruik jou eie Order Nr wat jy elektroniese sal kry per epos met plaas van bestelling!

    Additional information

    Weight 1 kg
    Mediese Boekie

    E-Boek, Print