Logistiek Diesel

R28,00

Die koop van die diesel prys sluit in die aankoop, vervoer & stoor

SKU: Logistiek Diesel 1L Category:

Description

Die prys mag wissel maar is ongeveer R28 per liter en ons prys sluit in die aankoop, vervoer en veilige stoor van Diesel.

Sentraal Transvaal Departement Logistiek reël vir die langtermyn opberging van Diesel in ons Logistieke stoor fasiliteite op ‘n veilige plek naby ons sektor. Ons help om gehalte en kwantiteit van Diesel brandstof voorsiening te verseker in ons sektor.

Die Diesel word periodiek geroteer om te verhoed dat dit oud word. Alle redelike stappe word geneem om die Diesel te beveilig maar niks in die lewe is gewaarborg nie en die stoor is die lede se risiko. Enige verlies wat nie uit nalatigheid spruit nie, is vir die lid se rekening.

Op hierdie stadium kan slegs Diesel geakkommodeer word en nie Petrol nie omdat dit ‘n baie korter raklewe het en ons uitruil ooreenkoms met Boere in die area is vir Diesel.

Logistiek hanteer die aankoop, vervoer en veilige stoor van Diesel in ons sektor automaties na die plaas van jou aanlyn bestelling en bewys van aankoop.

Indien jy enige navrae het oor Diesel, kontak ons Hoof van Logistiek, Tjaart Fourie op +27 82 564 0511 of stuur ‘n e-pos aan hello@saadbank.co.za.

Om meer as 1 liter Diesel te koop, verander die hoeveelheid van “1” langs BLOU knoppie hier bo “ADD TO BASKET”, na 2 of meer.

Hoe koop ek?

Plaas jou bestelling aanlyn hier, saadbank.co.za se winkel, vir aankope. Logistiek gebruik jou elektroniese “Order Nr” (Bestel Nr) met jou inligting vir Diesel inventaris bestuur.
Maak ‘n elektroniese fonds oorbetaling (instruksies vir betaling word met e-pos gestuur met die plaas van aanlyn bestelling) en stuur jou elektroniese betaling bewys met e-pos na hello@saadbank.co.za.

Betaling verwysing:
Betaling Bewys = Voorletter Van OrderNr (bv T Fourie 567)
Ons voorbeeld Order Nr is 567, gebruik jou eie OrderNr wat jy elektroniese sal kry per epos met plaas van bestelling!

Additional information

Weight 1 kg