Jaareind Funksie Braaityd 2025

Price range: R75,00 through R150,00

Jaareind braai 1 Nov 2025

SKU: Jaareind braai 2025 Category:

Description

Alle lede word hartelik uitgenooi na ons jaareind funksie. Daar is braai geriewe, BAIE koelte en n swembad vir jonk en oud.

Ons het ook ‘n borgskap ontvang, so indien die finansies ‘n probleem is, tref dan net ‘n reëling met Ettienne.

Datum: Saterdag 1 Novemver 2025
Tyd: 11h00 tot laat
BRING SAAM MET JOU: Eie vleis en drink goed of jou piekniek mandjie!
Ons voorsien: Pap en sous, kole en eetgerei

Indien jy enige navrae het, kontak Ettienne van Rooyen op 0832985227

Koste:

  • R75 per volwassene
  • R150 per gesin van 2 of meer
  • Kom steeds as finansies knyp, ons maak n plan!

Hoe koop ek?
Plaas jou bestelling aanlyn hier, saadbank.co.za se winkel, vir aankope.
Maak ‘n elektroniese fonds oorbetaling (instruksies vir betaling word met e-pos gestuur met die plaas van aanlyn bestelling) en stuur jou elektroniese betaling bewys met e-pos na hello@saadbank.co.za.

Betaling verwysing:
Betaling Bewys = Voorletter Van OrderNr (bv T Fourie 567)
Ons voorbeeld Order Nr is 567, gebruik jou eie Order Nr wat jy elektroniese sal kry per epos met plaas van bestelling!

Additional information

Weight 1 kg
Funksie Koste

Gesin van 2 of meer, Volwassene