Bibloteek Landbou Werkswinkel
Peste en plae
Kyk ons videos waar ons peste en plae bespreek asook hoe om natuurlike gifstowwe te maak vir die DAN.
Logistiek & Landbou Artikels
Kyk ons videos waar ons peste en plae bespreek asook hoe om natuurlike gifstowwe te maak vir die DAN.
Kyk ons reeks kort videos waar ons verskeie plant metodes en hand planters bespreek.
Ons beantwoorde gereelde kwelvrae van ons stadsjappies en bespreek verskeie interessante aspekte van Landbou!
Ons Saadbank bewaar die saadtjies van hoop vir ons volk. Dit gee ons voedselsekerheid dat ons nie sonder kos gelaat sal word nie gedurende anargie en gee ons ‘n kans vir oorlewing waar ons ons eie kos kan kweek. Ons Saadbank voordele: Hoe koop ek? Plaas jou bestelling aanlyn op Read more…
Saamgestel deur Johan Celliers Suidlanders Sentraal Transvaal, Departement Landbou. Wat is die doel van ‘n kweekhuistonnel of ‘n net huis? Kweekhuistonnels of altans kommersiële tonnels soos ons dit in Suid-Afrika ken, dien verskeie doelwitte. Die belangrikste doelwit van so ‘n tonnel is om ‘n omgewing te skep wat meer stabiliteit Read more…