Kyk ons reeks kort videos waar ons die basiese beginsels van goeie grond bespreek.

Wat is die basiese beginsels van gesonde grond?

Video: Basiese beginsels van goeie grond

Wat is die rol van mistowwe in gesonde grond en hoe verskil dit van gifstowwe?

Video: Ons bespreek mistowwe, gifstowwe en meer!