
Kyk ons reeks kort videos waar ons kommersiële landbou bespreek en hoe ons dit in die DAN gaan aanpak.
Hoe werk kommersiële landbou?
Wat is Frankenstien of altans Kommersiële GMO Sade en wat is Moeder Saad nou eintlik?
Watter saad het ons Saadbank gekoop en los dit die probleem op van GMO sade wat jy net 1 keer kan plant?
Hoekom is inteling so ‘n groot probleem en hoe vermy ek dit?