Ons beantwoorde gereelde kwelvrae van ons stadsjappies en bespreek verskeie interessante aspekte van Landbou!

INHOUDSOPGAWE

  1. Hoekom ‘n Saadbank? Raak betrokke by Departement Landbou.
  2. Hoe verpak en stoor ons, ons Saadbank saad?
  3. Hoekom het ons net sekere sade vir ons Saadbank gekies en hoe belangrik is storing ‘n faktor?
  4. Wat maak ek as ek wel ‘n pakkie “Frankenstein” saad gekoop het?
  5. Hoe plant ek ‘n aartappel? Stadsjappie wenk… jy plant nie ‘n saadtjie nie…
  6. Wat is bewarings boerdery?
  7. Hoekom het ons die mielie sade “rooi gespuit”? Stadsjappie wenk… ons het die nie “ge-dye” nie!
  8. Moet ek ‘n graaf en ander plaas implemente saamvat vir die DAN?
  9. Hoe maak ek “Jungle Oats” en wat maak ek met die doppie van die oats?

1. Hoekom ‘n Saadbank? Raak betrokke by Departement Landbou.

Video: Die belangrikehid van ons Saadbank, sluit aan by Departement Landbou en wie is ons Hoof van Landbou?

2. Hoe verpak en stoor ons, ons Saadbank saad?

Video: Die belangrikheid van korrekte Saadbank saad verpakking en stoor

3. Hoekom het ons net sekere sade vir ons Saadbank gekies en hoe belangrik is storing ‘n faktor?

Video: Saadbank sade is gekies vir hulle genikta en storing vermoë

4. Wat maak ek as ek wel ‘n pakkie “Frankenstein” GMO saad gekoop het?

Video: Wat nou? Ek het Frankenstein GMO saad gekoop…

5. Hoe plant ek ‘n aartappel? Stadsjappie wenk… jy plant nie ‘n saadtjie nie…

Video: Maklike manier om aartappels te plant!

6. Wat is bewarings boerdery?

Video: Ons bespreek bewarings boerdery

7. Hoekom het ons die mielie sade “rooi gespuit”? Stadsjappie wenk… ons het die nie “ge-dye” nie!

Video: Vind uit hoekom het ons die Mielie sade is rooi gespuit!

8. Moet ek ‘n graaf en ander plaas implemente saamvat vir die DAN?

Video: Ons bespreek die nodigheid van iets soos ‘n graaf en ander plaas implemente vir die DAN

9. Hoe maak ek “Jungle Oats” en wat maak ek met die doppie van die oats?

Video: HELP! My oats het ‘n doppie om? Hoe raak ek van dit ontslae?
Video: HELP! Hoe rol ek my oats dat dit lyk soos my boks “Jungle Oats”?