Gebruik ons winkel skakel wat ons uitstuur, https://www.saadbank.co.za/shop/ wat jou direk vat na ons Saadbank winkel. Jy kan ook na ons webwerf tuis blad gaan en “af scroll” om al die produkte te sien of Read more…
Die ekonomie produseer nie energie nie. Dit gebruik energie. Dit hang van energie af. Stadsjappie wenk: Geen energie = geen ekonomie. Dit is regtig ’n baie eenvoudige vergelyking, en een wat maklik intuïtief is. Tekorte Read more…