Saadbank Voordele

Tien Saadbank voordele wat jou familie kan red gedurende anargie.

Ons Saadbank bewaar die saadtjies van hoop vir ons volk. Dit gee ons voedselsekerheid dat ons nie sonder kos gelaat sal word nie gedurende anargie en gee ons ‘n kans vir oorlewing waar ons ons eie kos kan kweek. Ons Saadbank voordele: Hoe koop ek? Plaas jou bestelling aanlyn op Read more…

Tonnels en net huise

Kweekhuistonnels, Net Huise & Selfonderhoudende Tuine vir die “DAN”.

Saamgestel deur Johan Celliers Suidlanders Sentraal Transvaal, Departement Landbou. Wat is die doel van ‘n kweekhuistonnel of ‘n net huis? Kweekhuistonnels of altans kommersiële tonnels soos ons dit in Suid-Afrika ken, dien verskeie doelwitte. Die belangrikste doelwit van so ‘n tonnel is om ‘n omgewing te skep wat meer stabiliteit Read more…